|
Ons dienste sluit onder andere die
volgende in, maar is beslis nie net beperk
tot die onderstaande nie. Verskeie ander
opsies en pakette is beskikbaar. Gebruik
gerus die "Kontak ons" skakel om 'n kwotasie
of enige verdere inligting aan te vra.
- Meubel vervoer - klein en groot
vragte
- Algemene vervoer
- Langafstand vervoer
- Rommel verwydering
- "Site cleaning"
- Boomslopings
- Sleepwa huur
|