Meer Oor Ons Dienste!

DDP Vervoer is reeds 16 jaar gelede begin deur Dewald du Plessis, vandaar ook die afkorting DDP. Hierdie eenmansaak het klein begin, maar in 2007 word die Beslote Korporasie gestig.

Gratis Kwotasie

Gratis Kwotasie

MeubelVervoer-Groot of Klein

DDP Vervoer spesialiseer in meubelvervoer. Ons vervoer enige vragte, klein en groot. Ons gebruik slegs toebak trokke vir die vervoer van meubels, van ’n bakkie vol tot ’n trok vol.

VERHUISING

Verhuising is ’n stresvolle taak. Geen persoon trek net sommer vir die lekker daarvan nie, daar is altyd ’n belangrike rede vir enige verhuising.

KantoorVervoer

Ons verstaan dat die verskuiwing van u kantoor ’n baie belangrike en professionele diens is.

Meubelvervoer – Klein En GROOT Vragte

Ons doen meubelvervoer op die regte manier, ons laai nie bourommel in die trokke nie, slegs meubels.

Na al die jare bly ons suksesresep dieselfde : Betroubare voertuie, betroubare personeel, ten volle verseker, professionele diens, gemoedsrus…

Verhuising

Verhuising is ’n stresvolle taak. Geen persoon trek net sommer vir die lekker daarvan nie, daar is altyd ’n belangrike rede vir enige verhuising.

  1. Verandering van werk, beroep, verplasing na ’n ander tak, afdanking en bevordering.
  2. Verandering aan die gesinstruktuur, meer kinders, minder kinders, nuwe lewensmaat.
  3. Persoonlike behoeftes aan meer of minder spasie, kleiner of groter huis.
  4. Familie en vriende, trek jy nader of verder weg van hulle af.
  5. Waar gaan die kinders skool, trek jy nader aan die skool.

Daar is vele ander redes vir verhuising, en DDP Vervoer sal u bystaan in hierdie stresvolle tyd.

Ons verskaf ook alle verpakkingsmateriaal, bokse, bubblewrap, ens.

Ons verskaf ook verpakkingsdienste van meubels en huisinhoud.

Ons spanne is opgelei en het jare se ondervinding om die hele verhuisingsproses so rustig en kalm as moontlik te laat verloop.

Kantoorvervoer

Ons verstaan dat die verskuiwing van u kantoor ’n baie belangrike en professionele diens is.

Ons by DDP Vervoer verskaf aan u hierdie diens, en ook soveel meer.

– Ons haal u groot kantoor meubels uitmekaar (soos nodig), en sit dit weer aanmekaar in die nuwe kantoor.

– Ons bedek alle meubels met verpakkingsmateriaal, bubblewrap, en komberse, om enige skade aan u meubels te voorkom.

– Ons hanteer alles met die nodige respek en omgee.

– Ons handel die taak af, so vinnig as moontlik, om ook u kantoor so min as moontlik te ontwrig gedurende die verskuiwing.

Verpakking

Die verpakking van die bokse en “wrapping” van meubels, spieëls, ens. kan u soms ’n paar weke voor die trek besig hou, indien u dit alleen sou aanpak.

Hierdie proses is noodsaaklik, indien u nie onnodige skade aan u meubels tydens die vervoer wil hê nie. Die voorbereiding en verpakking van bokse is selfs net so belangrik soos die vervoer self.

Ons kan hierdie hele proses vir u in een dag afhandel.

Ons personeel het die nodige opleiding en jare lange ondervinding om alle meubels op die regte manier te “wrap” en ook om alle ander voorwerpe in bokse te verpak.

DDP Vervoer verskaf alle verpakkingsmateriaal, bokse, bubblewrap, papier, sellotape, ens.

Klein, Medium & Groot Vragte

DDP Vervoer is ‘n professionele en ervare meubelvervoer maatskappy.

Ons verskaf verskillende opsies, om aan elke kliënt se behoeftes te voldoen.

Geen vrag is vir ons te klein of te groot nie.

Klein vragte :

Hierdie is jou normale een of twee slaapkamer woonstel.

Ons doen die vervoer met ’n 2ton toebak sleepwa, en laai alles op een slag.

Arbeid is standaard ingesluit.

Daar is dus geen rede om self te sukkel met ’n oop sleepwa en “casual labour” nie.

Medium vragte :

Hierdie is jou standaard twee slaapkamer huis, met so paar potplante, tuinstel, ens.

Ons doen die vervoer met ’n 4ton toebak vragmotor, en laai alles op een slag.

Arbeid is standaard ingesluit.

Groot vragte :

Hierdie is jou standaard drie of vier slaapkamer huis, met potplante, tuinstel, ens.

Ons doen die vervoer met ’n 8ton toebak vragmotor, en laai alles op een slag.

Vir ekstra meubels is daar ook die toebak sleepwa.

Kontak Ons

Skakels met Ons 

Open chat
Hoe kan ons jou help? / How can we help?
Hello, Hoe kan ons jou help?